Posts

Showing posts with the label Afrikaans Second Language

Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 4 – Using “het” in the Present Tense

Image
  Tenses Part 4   When do we use “het” when it is present tense Die woord “het” kan ook soms gebruik word as dit teenwoordige tyd is. Die woord “het” beteken “have” in die teenwoordige tyd.  

Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 3 – Using “ge-” in the Past Tense

Image
Tenses Part 3   When do you ad ‘’ge’’ to the verb Nie alle werkwoorde kry ‘n “ge” vooraan in die verlede tyd nie. Werkwoorde kry nie ’n “ge” aan die begin van die woord nie as die woord klaar ’n voorvoegsel het nie.  

Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 2 – Tenses and Auxiliary Verbs

Image
Tenses Part 2 If the sentence has axillary verbs As die sin hulpwerkwoorde het, gaan hulle na die einde van die sin net soos hoofwerkwoorde. Die hulpwerkwoorde gaan net voor die hoofwerkwoord.  

Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 1 – Mastering the Basics

Image
Tenses Part 1   Anders as in Engels is daar net drie tye in Afrikaans   Unlike English Afrikaans only has three tenses  

Mastering Afrikaans Pronouns: Part 1 – Personal Pronouns

Image
  Voornaamwoorde (Pronouns) Voornaamwoorde is woorde wat ons in die plek van naamwoorde gebruik. Daar is nege gebruike vir voornaamwoorde (pronouns) in Afrikaans.   Pronouns are words that are used in place of a noun.  There are nine uses for pronouns in Afrikaans.

Mastering Afrikaans Pronouns: Part 5 – Relative Pronouns

Image
  Betreklike voornaamwoord (the relative pronoun)   Die betreklike voornaamwoord is ‘n voornaamwoord wat twee idees aan mekaar koppel. Dit funksioneer soos ‘n voegwoord. Dit staan dikwils net agter die naamwoord.   Die betreklike voornaamwoord staan dikwels direk ná die naamwoord waaroor dit iets sê.   The “ betreklike voornaamwoord ” is a pronoun that connects two ideas. It functions like a conjunction and gives more information about a noun. The “ betreklike voornaamwoord ” often appears directly after the noun it refers to.   In Afrikaans is daar drie tipes betreklike voornaamwoorde : “ wat ,” “ waar ” en “ wie .” Hierdie drie voornaamwoorde kan op verskillende maniere gebruik word.   In Afrikaans, there are three types of betreklike voornaamwoorde: “ wat ,” “ waar ” and “ wie .” These three pronouns can be used in different ways. Examples “Die kar wat daar staan, is myne.” “ Wat ” word gebruik vir dinge. Dit beteken dieself...

Mastering Afrikaans Pronouns: Part 4 – Reflexive Pronouns

Image
  Die Wedekerende Voornaamwoord (the reflexive pronoun)   Die wedekerende voornaamwoord is as die onderwerp van die sin terugverwys na ditself.   Wedekerende voornaamwoorde wat na meer as een persoon verwys kry altyd die agtervoegsel “self.” Die wat na een persoon verwys verander asof hulle besitlike voornaamwoorde is.   The “wedekerende voornaamwoord” is if the subject of the sentence refers back to itself. “Wedekerende voornaamwoorde” that refer to more than one person always get the suffix “self”. If they only refer to one person, they change as if they were “besitlike voornaamwoorde”.  

Mastering Afrikaans Pronouns: Part 3 – Personal Pronouns (including exceptions)

Image
  Persoonlike voornaamwoorde (Possessive pronouns) with exceptions to the rule. Persoonlike voornaamwoorde saam met die woord “besit” en “het”   As die voornaamwoord gebruik word saam met die woord “besit” of “het” kom, is dit ‘n persoonlike voornaamwoord, selfs al dui dit besitting aan.   If the pronoun is used with the word “besit” or “het” it is a “ persoonlike voornaamwoord ,” even if it indicates possession.

Mastering Afrikaans Pronouns: Part 2 – Possessive Pronouns

Image
Die Besitlike voornaamwoord (The posessive pronoun)   Die besitlike voornaamwoord dui besitting aan. The “besitlike voornaamwoord” indicates possession. Die besitlike voornaamwoorde is: my, jou, u, sy, haar, ons, julle, hulle

Questions vs Statements in Afrikaans: Part 1 – The Basics

Image
What is the difference between a statement (stelling)and a question (vraag) in Afrikaans? Wanneer jy ‘n stelling in ‘n vraag verander ruil die werkwoord (verb) en die onderwerp (subject) om.   When you turn a statement into a question you switch the verb and the subject around.

How to identify the Subject, Object and Verb in Afrikaans

Image
How to identify the object subject and verb in Afrikaans  Onderwerp (Subject) Die onderwerp (subject) is die ding wat die aksie doen in die sin. Elke sin moet ʼn onderwerp (subject) hê.   The subject is the thing that does the action in the sentence. Every sentence must have a subject .