Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 2 – Tenses and Auxiliary Verbs
If the sentence has axillary verbs
As die
sin hulpwerkwoorde het, gaan hulle na die einde van die sin net soos
hoofwerkwoorde. Die hulpwerkwoorde gaan net voor die
hoofwerkwoord.
If the sentence has axillary verbs, they move to the back of the sentence just like the main verb. The axillary verbs go just before the main verb.
| Past Tense |
Present Tense |
Future Tense |
|
Ek
het dit gaan doen. |
Ek
gaan dit doen. |
Ek
sal dit gaan doen. |
Words that
change between the present- and past tense.
Party woorde verander tussen die
teenwoordige en verlede tyd.
Some words change
between the present and the past tense.
|
Teenwoordige
tyd |
Verlede
Tyd |
|
Is (is, am, are) |
Was (was) |
|
Kan (can) |
Kon (could) |
|
Moet (must) |
Moes (must) |
|
Wil (want) |
Wou (wanted) |
The use of “wil” in Afrikaans
Die woord “wil” beteken nie dieselfde as die woord “will” in Engels nie. Die woord “wil” beteken eerder “want.” As gevolg daarvan kan mens die woord “wil” in
beide die toekomstige tyd en die teenwoordige tyd gebruik. Die woord
“sal” is die Afrikaanse ekwivalent van “will.”
The word “wil” does not mean the same as the English “will.” The word “wil” instead means
“want.” Because of this we can use the word “wil” in both the future and past tense. The word “sal” is the Afrikaans Equivalent of the word “will.”
|
Present Tense |
Future Tense |
|
Ek wil fiets ry. |
Ek sal fiets wil
ry. |
|
Ek wil ‘n nuwe krieket kolf hê. |
Ek sal ’n nuwe fiets wil hê. |
Words that change between the future
and past tense
Die woord “sal” verander in “sou”
in die verlede tyd.
The word “sal” turns into “sou” in
die past tense.
|
Future Tense |
Past Tense |
|
Sal (will) |
Sou (would have) |
When does the past tense not get a “het”
As een van die volgende woorde in
die sin verskyn, vervang die woord die rol van “het” in die verlede tyd. Die
woord verander ook om by sy nuwe rol in te pas.
If one of the following
words appears in a sentence, it replaces the role of the word “het” in the past
tense. The word also changes to reflect its new role.
|
Presnet Tense |
Voorbeeld |
Past Tense |
Voorbeeld |
|
Ek is honger. |
was |
Ek was honger. |
|
|
kan |
Jy kan dit doen. |
kon |
Jy kon dit doen. |
|
moet |
Sy moet werk. |
moes |
Jy moes werk. |
|
wil |
Ek wil dit doen. |
wou |
Ek wou dit doen. |
When do we not use "sal."
Die woord ‘’sou’’
funksioneer dieselfde as die woorde was, kon, moes, wou.
The word
‘’sou’’ functions the same as the words was, kon, moes and wees.
|
Future Tense |
Voorbeeld |
Past Tense |
Voorbeeld |
|
sal |
Ek sal gaan
slaap. |
sou |
Ek sou gaan
slaap. |
"Is", "kan", "moet" and "wil" in the future tense
Die woorde beweeg na die einde van die sin in die
toekomstige tyd, net voor die hoofwerkwoord net soos die ander hulpwerkwoorde.
These words move to the end of the sentence, just
behind the main verb, just like other axillary verbs.
|
Future Tense |
|
|
Ek wil
dit doen. |
Ek sal
dit wil doen. |
|
Sy kan
kar ry. |
Sy kon
kar ry. |
What happens to “is” in die future tense
Die woord “is” gaan na die einde van die sin en verander
in “wees” in die toekomstige tyd.
The word “is” goes
to the end of the sentence and turns into “wees” in the future tense
|
Past Tesnse |
Present Tense |
Future Tense |
|
Ek was
honger. |
Ek is
honger. |
Ek sal
honger wees. |
Click the following link to go to the next lesson:
Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 3 – Using “ge-” in the Past TenseFound this tutorial useful?
There are many more tutorials waiting for you here.
Want to learn more about Owl’s Bilingual Academy or interested in private lessons? Visit our website.
References.
Lutrin, B. (1999). Afrikaans handbook & study guide: An English student’s guide to Afrikaans. Sandton: Berlut Books.
de Jonge, A. (n.d.). Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop. Graffiti Boeke.
De Klerk, P. F., Esterhuizen, B. J., Hammann, H. J. R., & Neethling, E. L. (1986). Afrikaans my taal. Maskew Miller Longman.
Nel, M. (2019). Afrikaans+: Everything you need to obtain top marks. LAPA Uitgewers.
The majority of
this course content is based on the author’s experience, practice, and
self-study.
© 2025 Owl's Language Academy. You’re welcome to share or adapt this for non-commercial use, as long as you give credit. Please don’t sell it or claim it as your own.

Comments
Post a Comment