Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 4 – Using “het” in the Present Tense
When do we use “het” when it is present tense Die woord “het” kan ook soms gebruik word as dit teenwoordige tyd is. Die woord “het” beteken “have” in die teenwoordige tyd.