Mastering Afrikaans Pronouns: Part 4 – Reflexive Pronouns

Cartoon owl in a graduation cap pointing to the title “Mastering Afrikaans Pronouns: Part 4 – Reflexive Pronouns” – Owl’s Bilingual Academy.
 

Die Wedekerende Voornaamwoord (the reflexive pronoun)

 

Die wedekerende voornaamwoord is as die onderwerp van die sin terugverwys na ditself.

 Wedekerende voornaamwoorde wat na meer as een persoon verwys kry altyd die agtervoegsel “self.” Die wat na een persoon verwys verander asof hulle besitlike voornaamwoorde is.


 The “wedekerende voornaamwoord” is if the subject of the sentence refers back to itself.

“Wedekerende voornaamwoorde” that refer to more than one person always get the suffix “self”. If they only refer to one person, they change as if they were “besitlike voornaamwoorde”.

 

Persoonlike Voornaamwoord

Wedekerende voornaamwoord

Wedekerende voornaamwoord Voorbeeld 1

Ek

My

Ek skaam my.

Jy

Jou

Jy skaam jou.

Hy

Hom

Hy skaam hom.

Sy

Haar

Sy skaam haar.

U

U

U skaam u.

Ons

Onsself

Ons skaam onsself.

Julle

Julleself

Jy skaam jouself.

Hulle

Hulleself

Hulle skaam hulleself.

 


 

As wedekerende voornaamwoorde beklemtoon dat iemand fisies iets aan hulleself doen, kry dit altyd die agtervoegsel “self,” selfs al is dit net een persoon.

If the “wedekerende voornaamwoord” emphasizes that some physically does something to themselves, it always gets the suffix “self,” even if it only refers to one person.

 

Persoonlike Voornaamwoord

Wedekerende voornaamwoord

Wedekerende voornaamwoord Voorbeeld 2

Ek

Myself

Ek moet myself beskerm

Jy

Jouself

Jy moet jouself beskerm

Hy

Homself

Hy moet homself beskerm

Sy

Haarself

Sy moet haarself beskerm

U

U

U moet u beskerm

Ons

Onsself

Ons moet onsself beskerm

Julle

Julleself

Julle moet julleself beskerm

Hulle

Hulleself

Hulle moet hulleself beskerm

 


 

Exersise

Is die volgende sinne korrek? Indien nie hoe kan ’n mens dit regmaak?

 

Are the following sentences, correct? If not, how can we correct them.

 

1.                      Sy het haarself in die spieël bewonder.

2.                      Ons het julle honde buite gesien speel.

3.                      Ek het myself seergemaak toe ek geval het.

4.                      Hulle het my gehelp om kos te maak.

5.                      Jy moet sy boeke teruggee. (Dit is ‘n man)

6.                      Jy moet sy boeke teruggee. (Dit is ‘n vrou)

7.                      Ek en my suster het ons speelgoed gedeel.

8.                      Julle het julleself baie goed gedra.

9.                      Die hond het haar kos geëet.

10.                 Hy het sy fiets self reggemaak.

11.                 My het besluit om nie saam te gaan nie.


  Click the following link to go to the next lesson:

Mastering Afrikaans Pronouns: Part 5 – Relative Pronouns


Exercise Answers

1.                      Korrek                        Sy het haarself in die spieël bewonder.

2.                      Korrek                       Ons het julle honde buite gesien speel.

3.                      Korrek                       Ek het myself seergemaak toe ek geval het.

4.                      Korrek                        Hulle het my gehelp om kos te maak.

5.                      Korrek                        Jy moet sy boeke teruggee.

6.                      Nie Korrek               Jy moet haar boeke teruggee. (Dit is ‘n vrou)

7.                      Korrek                        Ek en my suster het ons speelgoed gedeel.

8.                      Korrek                       Julle het julleself baie goed gedra.

9.                      Korrek                        Die hond het haar kos geëet.

10.                 Korrek                        Hy het sy fiets self reggemaak.

11.                 Nie Korrek               Ek het besluit om nie saam te gaan nie.


Get in touch

If you’ve enjoyed this tutorial or found it useful, please consider leaving a comment below!

Your feedback means a lot to me. If you have any ideas or suggestions on how I can improve my tutorials, I’d love to hear them. I’m always working to make them better for you!


Interested in private language lessons?

I offer personalized lessons tailored to your needs. Feel free to get in touch anytime!

📧 Email: ditismyemail@gmail.com
📱 WhatsApp: 082 304 049


Refrecences.

Lutrin, B., 1999. Afrikaans handbook & study guide: An English student’s guide to Afrikaans. Sandton: Berlut Books.


de Jonge, A. (n.d.). Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop. Graffiti Boeke.


De Klerk, P. F., Esterhuizen, B. J., Hammann, H. J. R., & Neethling, E. L. (1986). Afrikaans my taal. Maskew Miller Longman.

Nel, M. (2019). Afrikaans+: Everything you need to obtain top marks. LAPA Uitgewers.

 

© 2025 Owl's Language Academy. You’re welcome to share or adapt this for non-commercial use, as long as you give credit. Please don’t sell it or claim it as your own.




Comments

Popular posts from this blog

What are the Different Types of Verbs in English?

What are the Different Types of Nouns in English?