Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 1 – Mastering the Basics
Anders as in
Engels is daar net drie tye in Afrikaans
Unlike English
Afrikaans only has three tenses
Verlede tyd (Past tense)
Ek het gestap.
Ek het fiets gery
Teenwoordige tyd (Present tense)
Ek stap.
Ek ry fiets.
toekomende tyd (Future tense)
Ek sal stap.
Ek sal fiets ry
Going forms the present tense to past
tense
Wanneer jy van teenwoordige tyd na verlede tyd toe gaan sit jy
die woord “het” na die onderwerp van die sin en skuif die werkwoord na die
agterkant van die sin. Die werkwoord kry gewoonlik die voorvoegsel “ge,” maar
daar is uitsonderings op die reël.
When you go from present tense to past tense you add the word
“het” after the subject of the sentence and move the verb to the back of the
sentence. The verb usually gets the prefix “ge,” but there are exceptions to
the rule.
|
Present Tense |
Past Tense |
|
Sy slaap. |
Sy het geslaap. |
|
Ek stap. |
Ek het gestap. |
|
Hy lag. |
Hy het gelag |
If the Sentence is More Complicated
In die teenwoordige tyd staan
die werkwoord voor die res van die sin. In die verlede tyd skuif die werkwoord na die einde van die
sin toe
In the present tense the verb
stands before the rest of the sentence. If it is the past tense that verb goes the end of the
sentence, just like in the past tense.
|
Present Tense |
Past Tense |
|
Sy slaap lekker. |
Sy het lekker geslaap. |
|
Ek stap saam met my hond. |
Ek het saam met my hond gestap. |
|
Hy lag vir die snaakse
dans. |
Hy het vir die snaakse dans gelag |
Going from the present tense to the
future tense
Wanneer jy van teenwoordige tyd na toekomstige tyd toe gaan sit mens die woord “sal” na die voorwerp
en voor die werkwoord. Die werkwoord skuif na die einde van die sin, net sos
die verlede tyd. Die werkwoord kry geen voorvoegsel in die toeekomstige tyd
nie.
When you go from present tense toe future tens you add the word “sal” after the subject and before the verb. The verb goes toe the
back of the sentence, just like the past tense. The verb gets no prefix in the
future tense.
|
Teenwoordige tyd |
Toekomstige tyd |
|
Sy slaap. |
Sy sal slaap. |
|
Ek stap. |
Ek sal stap. |
|
Hy lag. |
Hy sal lag |
As die sin meer ingewikkeld is
In die teenwoordige tyd staan die werkwoord voor die res van die sin. In die
toekomstige tyd skuif die werkwoord na die einde van die sin toe, net sos met
die verlede tyd.
In the present tense the verb stands before the rest of the sentence.
If it is the future tense the verb goes to the end of the sentence, just like
with the past tense.
|
Present Tense |
Future Tense |
|
Sy slaap leker. |
Sy sal leker slaap. |
|
Ek stap saam met my hond. |
Ek sal saam met my hond stap. |
|
Hy lag vir die snaakse
dans. |
Hy sal vir die snaakse dans lag. |
Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 2 – Tenses and Auxiliary Verbs
Found this tutorial useful?
There are many more tutorials waiting for you here.
Want to learn more about Owl’s Bilingual Academy or interested in private lessons? Visit our website.
References.
Lutrin, B. (1999). Afrikaans handbook & study guide: An English student’s guide to Afrikaans. Sandton: Berlut Books.
de Jonge, A. (n.d.). Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop. Graffiti Boeke.
De Klerk, P. F., Esterhuizen, B. J., Hammann, H. J. R., & Neethling, E. L. (1986). Afrikaans my taal. Maskew Miller Longman.
Nel, M. (2019). Afrikaans+: Everything you need to obtain top marks. LAPA Uitgewers.
The majority of
this course content is based on the author’s experience, practice, and
self-study.
© 2025 Owl's Language Academy. You’re welcome to share or adapt this for non-commercial use, as long as you give credit. Please don’t sell it or claim it as your own.

Comments
Post a Comment