Mastering Afrikaans Pronouns: Part 4 – Reflexive Pronouns
Die Wedekerende Voornaamwoord ( the reflexive pronoun ) Die wedekerende voornaamwoord is as die onderwerp van die sin terugverwys na ditself. Wedekerende voornaamwoorde wat na meer as een persoon verwys kry altyd die agtervoegsel “self.” Die wat na een persoon verwys verander asof hulle besitlike voornaamwoorde is. The “wedekerende voornaamwoord” is if the subject of the sentence refers back to itself. “Wedekerende voornaamwoorde” that refer to more than one person always get the suffix “self”. If they only refer to one person, they change as if they were “besitlike voornaamwoorde”.