Making Tenses Easy in Afrikaans: Part 3 – Using “ge-” in the Past Tense
When do you ad ‘’ge’’ to the verb Nie alle werkwoorde kry ‘n “ge” vooraan in die verlede tyd nie. Werkwoorde kry nie ’n “ge” aan die begin van die woord nie as die woord klaar ’n voorvoegsel het nie.